3 Maart
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
3 Maart is die 62ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (63ste in skrikkeljare). Daar volg nog 303 dae in die res van die jaar.
<< | Maart 2008 | >> | ||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | ||||||
2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 |
9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 |
16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 | 22 |
23 | 24 | 25 | 26 | 27 | 28 | 29 |
30 | 31 | |||||
Al die dae |
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 1431 - Gabriel Condulmer word Pous Eugenius IV.
- 1878 - Met die Verdrag van San Stefano, wat die Russies-Turkse Oorlog beëindig word Bulgarye 'n selfregerende prinsdom in die Ottomaanse Ryk.
- 1918 - Rusland teken die Verdrag van Brest-Litovsk met die Sentrale magte en beïndig sy deelname aan die Eerste Wêreldoorlog wat sonder opset lei tot onafhanklikeheid vir Finland, Estland, Letland, Litaue en Pole.
- 1958 - Nuri as-Said word vir die 14de keer Eerste Minister van Irak.
[wysig] Geboortes
- 1920 - James Doohan, Kanadese akteur (Montgomery Scott of "Scotty" in die TV-reeks Star Trek).
- 1947 - Carike Keuzenkamp, Afrikaanse sangeres.
[wysig] Sterftes
[wysig] Vakansies, vierings, en waarmeningsdae
- Hinamatsuri in Japan