6 Maart
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
6 Maart is die 65ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (66ste in skrikkeljare). Daar volg nog 300 dae in die res van die jaar.
<< | Maart 2008 | >> | ||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | ||||||
2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 |
9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 |
16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 | 22 |
23 | 24 | 25 | 26 | 27 | 28 | 29 |
30 | 31 | |||||
Al die dae |
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 1521 - Ferdinand Magellaan en sy bemanning word die eerste Europeërs om Guam in die Mariana-eilande te bereik.
- 1869 - Dmitri Mendeleev stel die eerste periodieke tabel van chemiese elemente aan die Russiese chemiese vereniging voor.
- 1987 - 193 mense aanboord van die Britse veerboot M/S Herald of Free Enterprise kom om toe dit omslaan terwyl dit die hawe van Zeebrugge, België verlaat onderweg na Dover, Engeland oor die Engelse Kanaal.
[wysig] Geboortes
[wysig] Sterftes
- 1982 - Ayn Rand, Amerikaanse skryfster en filosoof.
- 2007 - Jean Baudrillard, Franse sosioloog, kultuurkritikus en filosoof.