20 Maart
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Maart 20 is die 79ste dag van die jaar in die Gregoriese Kalender (80ste in 'n skrikkeljaar). Daar is nog 286 dae in die jaar.
<< | Maart 2008 | >> | ||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | ||||||
2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 |
9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 |
16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 | 22 |
23 | 24 | 25 | 26 | 27 | 28 | 29 |
30 | 31 | |||||
Al die dae |
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 1413 - Henry V word koning van Engeland.
- 1602 - Die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie word gestig.
- 1933 – Die konstruksie van die eerste Nazi konsentrasiekamp by Dachau word voltooi.
- 1987 - AZT word die eerste antiretroviralemiddel wat goedgekeur word vir die gebruik teen MIV en VIGS.
- 1995 - Die Aum Shinrikyo sekte voer 'n Saringasaanval op die Tokio ondergrondse treinstelsel uit waarin 12 mense sterf en meer as 6000 beseer word.
- 2003 - Die VSA begin met operasie Shock and Awe bomaanvalle op Irak.
[wysig] Geboortes
- 1916 – Ernst van Heerden, Afrikaanse digter
[wysig] Sterftes
[wysig] Vakansie dae
- Vernal equinox
- Internasionale Aardedag (2005)
- Palmsondag in Westelike Christendom (2005)
- Onafhanklikheidsdag in Tunisië (1956)