28 Maart
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
28 Maart is die 87ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (88ste in 'n skrikkeljaar). Daar is nog 278 dae in hierdie jaar.
<< | Maart 2008 | >> | ||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | ||||||
2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 |
9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 |
16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 | 22 |
23 | 24 | 25 | 26 | 27 | 28 | 29 |
30 | 31 | |||||
Al die dae |
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 845 - Parys word belê deur Viking stropers, waarskynlik onder die leiding van Ragnar Lodbrok, wat 'n groot klomp geld verlang voor hulle bereid is om die stad te verlaat.
- 1776 - Juan Bautista de Anza vind die aangewese plek vir die Presidio of San Francisco.
- 1854 - Krimoorlog: Die Verenigde Koninkryk en Frankryk verklaar oorlog teen Rusland.
- 1910 - Henri Fabre word die eerste persoon wat 'n seevliegtuig loods nadat hy opgestyg het vanaf water naby Martigues, Frankryk.
- 1930 - Konstantinopel en Angora verander hulle name na Istanbul en Ankara.
- 1939 - Spaanse burgeroorlog: Generalissimo Francisco Franco verower Madrid, en beëindig die oorlog.
- 1964 - Die eerste roofradio-stasie, Radio Caroline, word gevestig.
- 1979 - In Pennsylvania faal 'n pomp in die reaktor van die verkoelingstelsel by Three Mile Island, wat daartoe lei dat besmette water verdamp en lei tot 'n kernsmelting (Engels: nuclear meltdown).
- 1994 - In Suid-Afrika baklei Zulus en ANC-ondersteuners in sentraal-Johannesburg wat lei tot 18 sterftes.
- 2002 - Die uitstalling "The Italians: Three Centuries of Italian Art" open in die Nationale gallery van Australië.
[wysig] Geboortes
- 1609 - Koning Frederick III van Denemarke, († 1670)
- 1819 - Heer Joseph Bazalgette, siviele ingenieur, († 1891)
- 1862 - Aristide Brien, politikus, wenner van die Nobel Prys vir vrede 1926, († 1932)
- 1868 - Maxim Gorky, outeur, († 1936)
- 1890 - Paul Whiteman, groepleier, († 1967)
- 1897 - Sepp Herberger, voetbal-afrigter, († 1977)
- 1902 - Dame Flora Robson, aktrise, († 1984)
- 1904 - Werner Bahlsen, biskuitjie-produseerder, († 1985)
- 1909 - Nelson Algren, Amerikaanse skrywer († 9 Mei 1981)
- 1914 - Edmund Muskie, Verenigde State politikus, († 1996)
- 1921 - Dirk Bogarde, akteur, († 1999)
- 1924 - Freddie Bartholomew, akteur, († 1992)
- 1928 - Zbigniew Brzezinski, Sekurieteitadviseur van die VSA
- 1936 - Mario Vargas Llosa, outeur en politikus
- 1942 - Daniel Dennett, Amerikaanse filosoof
- 1942 - Neil Kinnock, Britse staatsman
- 1948 - Dianne Weist, aktrise
- 1955 - Reba McEntire, sanger, aktrise
- 1970 - Vince Vaughn, akteur
- 1981 - Julia Stiles, aktrise
- 1991 - Julie boone, Belg
[wysig] Sterftes
- 1285 - Pous Martin IV, (b. c. 1210)
- 1794 - Marquis de Condorcet, wiskundige, filisoof, en politiese wetenskaplike, (b. 1743)
- 1814 - Joseph-Ignace Guillotin, uitvinder van die guillotine, (b. 1738)
- 1868 - James Thomas Brudenell, 7de (Earl of Cardigan), Britse militêre leier, (b. 1797)
- 1870 - George Henry Thomas, Amerikaanse generaal
- 1881 - Modest Mussorgsky, Russiese komponis, (b. 1839)
- 1941 - Virginia Woolf, skrywer, (b. 1882)
- 1943 - Sergei Rachmaninov, komponis en pianis, (b. 1873)
- 1953 - Jim Thorpe, atleet, (b. 1888)
- 1958 - W.C. Heny - Blues komponis, (b. 1873)
- 1969 - Dwight D. Eisenhower, V.S. Generaal van die Weermag, 34ste President van die Verenigde State, (b. 1890)
- 1979 - Emmett Kelly, nar, (b. 1898)
- 1987 - Maria von Trapp, sanger
- 2000 - Anthony Powell, Britse skrywer, (b. 1905)
[wysig] Vakansiedae
Januarie, Februarie, Maart, April, Mei, Junie, Julie, Augustus, September, Oktober, November, Desember