1926
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
[wysig] Gebeure
- Generaal Jan Christian Smuts van Suid-Afrika ontwikkel 'n teorie van holisme in die boek "Holism and evolution" en word gevolglik deur baie gereken as die vader van stelselteorie.
- Die Hoërskool Jan van Riebeeck in Kaapstad met 46 leerders en mnr. J.J. Jordaan as eerste hoof gestig.
[wysig] Geboortes
- 11 Februarie - Paul Bocuse, Franse sjef, gastronoom en skrywer van kookboeke
- 7 Mei - Klaas Runia, Nederlandse joernalis, dominee en teoloog († 2006)
- 13 Augustus - Fidel Castro, Kubaanse president
- 4 September - Ivan Illich, Duitse filosoof († 2002)
[wysig] Sterftes
- 11 Maart - Siener van Rensburg, toekomsvoorspeller.
Dae | Eeue | Geskiedenis
19de eeu | 20ste eeu | 21ste eeu |
1923 | 1924 | 1925 | 1926 | 1927 | 1928 | 1929 |