See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Siener van Rensburg - Wikipedia

Siener van Rensburg

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Nicolaas Pieter Johannes van Rensburg oftewel Siener van Rensburg is op die plaas Rietkuil naby Ottosdal gebore (toe nog die plaas Korannafontein) op 30 Augustus 1862. Hy is op 11 Maart 1926 oorlede, op die ouderdom van 64 jaar.

Behalwe dat hy kon lees en skryf, was hy verder ongeletterd. Nogtans het bekendes soos Generaals Koos de la Rey en Christiaan de Wet hom dikwels geraadpleeg. Hy het sy eerste visioen gehad toe hy 7 jaar oud was en daarna meer as 700 tot en met sy dood. Hy het die meeste van sy visioene self verklaar.

[wysig] Visioene

Siener van Rensburg is en word steeds deur verskeie mense as Goddelike profeet gesien as gevolg van sy visioene oftewel profesieë wat volgens oorlewering reeds in sy leeftyd waar geword het.

Twee uiteenlopende uitlêers van sy visioene is Frik H Pretorius en Adriaan Snyman. Pretorius is van mening dat al die visioene as een storie in geheel gesien en uitgelê moet word, wat hy die visioenêre verhaal noem. Hy meen hierdie verhaal het nog nie begin nie. Snyman, daarenteen, meen dat baie van die visioene reeds in vervulling gegaan het.

[wysig] Eksterne skakels

Ander tale


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -