2006
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
2006 |
◄ | 20ste eeu | ◄ 21ste eeu ► | 22ste eeu | ► ◄ ◄ | ◄ | 2001 | 2002 | 2003 | 2004 | 2005 | ◄ 2006 ► | 2007 | 2008 | 2009 | 2010 | 2011 | ► | ► ► |
[wysig] Gebeure
- 6 Februarie - Stephen Harper (Konserwatiewe Party) lê die ampseed af as die 22ste Eerste Minister van Kanada
- 3 Junie - Montenegro verklaar onafhanklikheid.
- 5 November - Die voormalige Irakese diktator, Saddam Hussein, word ter dood veroordeel om gehang te word, ná hy skuldig bevind is aan misdade teen die mensdom.
[wysig] Geboortes
[wysig] Sterftes
- 1 Januarie - Haas Schoeman, Springbokflank
- 18 Januarie - Anton Rupert, Afrikaanse entrepreneur, sakeleier en omgewingsbewaarder (* 1916)
- 15 September - Oriana Fallaci, Italiaanse joernalis en skryfster (* 1929)
- 14 Oktober - Klaas Runia, Nederlandse joernalis, dominee en teoloog (* 1926)
- 31 Oktober - Pieter Willem Botha, Suid-Afrikaanse Eerste Minister en Staatspresident (* 1916)
- 21 November - Pierre Amine Gemayel, Libanese politikus (* 1972)
- 23 November - Alexander Litvinenko, Russiese voormalige FSB-lid (* 1962)
- 23 November - Philippe Noiret, Franse akteur (* 1930)
- 30 Desember - Saddam Hussein, president en diktator van Irak (* 1937)
Dae | Eeue | Geskiedenis
20ste eeu | 21ste eeu | 22ste eeu |