26 Maart
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
26 Maart is die 85ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (86ste in 'n skrikkeljaar). Daar volg nog 280 dae.
<< | Maart 2008 | >> | ||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | ||||||
2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 |
9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 |
16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 | 22 |
23 | 24 | 25 | 26 | 27 | 28 | 29 |
30 | 31 | |||||
Al die dae |
[wysig] Gebeure
- 655 - Pous Martinus I kom as banneling aan in Cherson, Die Krim.
- 668 - Pous Vitalianus wy Theodorus van Tarsus tot aartsbiskop van Kantelberg.
- 752 - Pous Stefanus II volg Pous Sagarias (of Pous Stefanus (II)) op.
- 1812 - 'n Aardbewing verwoes Caracas, Venezuela.
- 1999 - Die "Melissa wurm" affekteer e-posstelsels regoor die wêreld.
[wysig] Geboortes
- 1944 - Diana Ross, sangeres
[wysig] Sterftes
- 1827 - Ludwig van Beethoven, komponis (b. 1770)