1944
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
1944 |
◄ | 19de eeu | ◄ 20ste eeu ► | 21ste eeu | ► ◄ ◄ | ◄ | 1939 | 1940 | 1941 | 1942 | 1943 | ◄ 1944 ► | 1945 | 1946 | 1947 | 1948 | 1949 | ► | ► ► |
[wysig] Gebeure
- Bevryding van Parys
- 5 Junie - Tweede Wêreldoorlog: Geallieerde magte verower Rome.
- 16 Junie - Die Althing van die onafhanklike Ysland neem 'n grondwet aan.
- 'n Beperkte uitgawe van 200 kopië van "The book of Thoth: a short essay on the Tarot of the Egyptians" word deur Aleister Crowley uitgegee waarin hy die ThothTarot uiteensit.
- Oranjemund word gestig.
- 3 Desember - Amerikaanse magte steek die Saar rivier oor in Duitsland tydens die Tweede Wêreldoorlog.
- 7 Desember - Die Verenigde State kondig amptelik aan dat al ses die Japanese vliegdekskippe wat betrokke was by die bomaanval in Pearl Harbour gesink is.
[wysig] Geboortes
- 25 Mei - Pierre Bachelet, Franse sanger en liedjieskrywer.
- Vassily Kandinsky - Russiese Waterverfskilder.