1954
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
1954 |
◄ | 19de eeu | ◄ 20ste eeu ► | 21ste eeu | ► ◄ ◄ | ◄ | 1949 | 1950 | 1951 | 1952 | 1953 | ◄ 1954 ► | 1955 | 1956 | 1957 | 1958 | 1959 | ► | ► ► |
[wysig] Gebeure
- Suid-Afrika - Johannes Gerhardus Strijdom word die Vyfde Eerste Minister van die Unie van Suid-Afrika
- 18 April Gamal Abdel Nasser neem oor in Egipte van koning Faroek. Die land word 'n republiek.
- 22 April VSA senator Joseph McCarthy begin verhore om die VSA leër te ondersoek oor kommunisme.
- 27 Junie Die wêreld se eerste atoomkragstasie ingewy by Obninsk.
- 23 Desember - Die eerste suksesvolle menslike orgaanoorplanting word gedoen: Drs. Joseph Murray en J. Hartwell Harrison plant 'n nier oor na 'n pasiënt vanaf sy tweelingbroer.
- Sasolburg word gestig.
[wysig] Geboortes
- 16 April - James Cameron, regisseur.
- 7 Junie - Jan Theuninck, skilder en digter uit Vlaandere.
- 14 November - Condoleezza Rice, Amerikaanse Minister van Buitelandse Sake.
- 9 Desember - Jean-Claude Juncker, Luxemburgse politikus.
[wysig] Sterftes
- 10 April Auguste Lumière filmmaker (*19 Oktober 1862).
- 13 Julie - Frida Kahlo, Mexikaanse skilder, op 47-jarige ouderdom aan 'n longembolisme.