18 April
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
April 18 is die 108ste dag van die jaar in die Gregorian Kalender (109ste in 'n skrikkeljaar). Daar is nog 257 dae in hierdie jaar.
<< | April 2008 | >> | ||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | 3 | 4 | 5 | ||
6 | 7 | 8 | 9 | 10 | 11 | 12 |
13 | 14 | 15 | 16 | 17 | 18 | 19 |
20 | 21 | 22 | 23 | 24 | 25 | 26 |
27 | 28 | 29 | 30 | |||
Al die dae |
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 309 of 310 Pous Eusebius volg Pous Marcellus I op.
- 1833 - 12 000 mense woon die hoeksteenlegging van die eerste kerkgebou van die latere NG gemeente Tamboerskloof by.
- 1942 Die Doolittle-aanval vind plaas in Tokio tydens die Tweede Wêreldoorlog.
- 1942 - Pierre Laval word Eerste Minister van Frankryk
- 1945 Meer as 'n duisend bomwerpers val Helgoland aan.
- 1946 Die Volkebond word ontbind.
- 1947 Die Britse vloot detoneer 6 800 ton plofstof op Helgoland.
- 1954 Gamal Abdal Nasser neem oor in Egipte.
- 1972 - Die Roland Korporasie gestig in Osaka.
- 1974 Italiaanse aanklaer Mario Sossi word ontvoer deur die Rooi brigade.
- 1980 - Republiek van Zimbabwe (voorheen Rhodesië) gevestig.
- 1983 'n Selfmoordaanvaller vernietig die VSA ambassade in Beiroet, Libanon.
- 1989 Die Tiananmenpleinproteste van 1989 begin.
- 1994 Brian Lara teken 375 aan in 'n beurt in 'n toetskrieketwedstryd, en verbeter so op Garfield Sobers se vorige rekord van 365.
- 2002 'n Nuwe orde van insekte, Mantophasmatodea, word aangekondig.
[wysig] Geboortes
- 1480 Lucrezia Borgia (†1519-06-24).
- 1590 - Ahmed I, Ottoman Keiser (d. 1617)
- 1722 David Ricardo, ekonoom (†1823-09-11).
- 1819 Franz von Suppé, komponis (†1895-05-21).
- 1857 Clarence Darrow, prokureur (†1938-03-13).
- 1864 Richard Harding Davis, skrywer (†1916-04-11).
- 1882 Leopold Stokowski, dirigent († 1977-09-13).
- 1893 - Jo Swerling, skrywer (d. 1964)
- 1901 - László Németh, outeur (d. 1975)
- 1904 - Pigmeat Markham, komediant (d. 1981)
- 1921 - Jean Richard, akteur
- 1921 - Barbara Hale, aktrise
- 1928 Otto Piene, skilder.
- 1940 - Robert N. Kucey, outeur
- 1946 - Hayley Mills, aktrise
- 1947 James Woods, akteur.
- 1949 - Geoff Bodine, renjaer
- 1954 - Rick Moranis, komediant
- 1963 Conan O'Brien, komediant.
[wysig] Sterftes
- 1674 John Graunt, statistikus (1620-04-24/).
- 1689 George Jeffreys, regter (1648/).
- 1873 Justus von Liebig, chemikus (1803-05-12/).
- 1945 Ernie Pyle, joernalis (1900-08-03/).
- 1964 Ben Hecht, skrywer (1894-02-28/).
- 1955 Albert Einstein, wetenskaplike (1879-03-14/).
- 2002 Thor Heyerdahl, ontdekkingsreisiger (1914-10-06/).
- 2003 - Edgar F. Codd, Uitvinder van die teorie van relational database
- 2003 - Daijiro Kato, Japanese motorfiets renjaer