4 April
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
4 April is die 94ste dag van die jaar in die Gregorian Kalender (95ste in 'n skrikkeljaar). Daar is nog 271 dae in hierdie jaar.
<< | April 2008 | >> | ||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | 3 | 4 | 5 | ||
6 | 7 | 8 | 9 | 10 | 11 | 12 |
13 | 14 | 15 | 16 | 17 | 18 | 19 |
20 | 21 | 22 | 23 | 24 | 25 | 26 |
27 | 28 | 29 | 30 | |||
Al die dae |
Inhoud |
[wysig] Gebeurtenisse
- 186 Caracalla, Romeinse keiser (d. 217).
- 1581 Francis Drake se vaart om die wêreld eindig en hy word as ridder geslaan deur Elizabeth I.
- 1814 Napoleon tree af vir die eerste keer.
- 1826 Zénobe-Théophile Gramme, elektriese ingenieur (d. 1901).
- 1949 NATO vorm.
- 1905 In India, naby Kangra sterf 370,000 mense in 'n aardbewing.
- 1939 Faisal II word Koning van Irak.
- 1949 Twaalf nasies teken die Noord Atlantiese Organisasie Verdrag, en stig die Noord Atlantiese Verdrags Organisasie (Engels: North Atlantic Treaty Organization.
- 1968 Apollo 6 word gelanseer.
- 1976 Prince Sihanouk dedank as leier van Kambodië.
- 1983 Ruimteskeep Challenger se eerste ruimtetog.
- 1984 President Ronald Reagan vra vir 'n internasionale verbanning van gemiese wapens.
[wysig] Geboortes
- 186 Caracalla, Romeinse keiser (/217).
- 1826 Zénobe-Théophile Gramme, elektriese ingenieur (/1901-01-20).
- 1843 William Jackson, fotograaf
- 1875 Pierre Monteux, dirigent (/1964).
- 1876 Maurice de Vlaminck, skilder (d. 1958)
- 1884 Isoroku Yamamoto, floot kommandeur (/1943-04-18).
- 1885 Arthur Murray, danser
- 1902 Louise Leveque de Vilmorin, akteur (/1969).
- 1906 John Cameron Swayze, journalis, television host (d. 1995)
- 1906 Bea Benaderet, aktrise (d. 1968)
- 1910 Juri Pawlowitsch German, skrywer (/1967).
- 1914 Marguerite Duras, skrywer (/1996)
- 1915 Muddy Waters, blues musikant.
- 1922 Elmer Bernstein, komponis
- 1928 Maya Angelou, digter
- 1932 Andrei Tarkovsky, regiseur (/1986).
- 1932 Anthony Perkins, akteur (d. 1992)
- 1939 Hugh Masakela, musikant
- 1945 Craig T. Nelson, akteur "Coach" "The District"
- 1948 Dan Simmons, skrywer
- 1949 Shing-Tung Yau, wiskundige.
- 1950 Christine Lahti, aktrise
- 1956 David E. Kelley, skrywer
- 1960 Hugo Weaving, akteur
- 1965 Robert Downey Jr., akteur
- 1970 Barry Pepper, akteur
- 1973 David Blaine, goëlaar.
- 1979 - Heath Ledger, akteur
[wysig] Sterftes
- 397 - Ambrosius, biskop van Milaan.
- 896 - Pous Formosus.
- 636 - Isidorus van Sevilla, geleerde.
- 1292 - Pous Nicholas IV
- 1841 - William Henry Harrison, 9de President van die Verenigde Staate
- 1884 - Marie Bashkirtseff, kunstenares
- 1919 - Sir William Crookes.
- 1968 - Dr. Martin Luther King Jr., burgerregte aktivis, geskiet in 'n sluipmoord by die Lorraine Motel in Memphis, Tennessee, VSA.
- 1972 - Stefan Wolpe, komponis.
- 1979 - Ali Bhutto, President en Eerste Minister van Pakistan
- 1983 - Gloria Swanson, aktrise
- 1987 - C.L. Moore, skrywer
[wysig] Vakansies en vierings
Hierdie dag in die geskiedenis: 04-03 | 04-04 | 04-05