vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
26 April is die 116de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (117de in skrikkeljare). Daar volg nog 249 dae.
- 1607 Engelse koloniste vestig hulle by Cape Henry, Virginia, die eerste permanente kolonie in Noord-Amerika.
- 1937 Guernica, Spanje word deur die Duitse Luftwaffe gebombardeer tydens die Spaanse burgeroorlog.
- 1962 Die Ranger 4-ruimtetuig stort neer op die maan.
- 1964 Tanganjika en Zanzibar smelt saam om Tanzanië te vorm.
- 1986 'n Ongeluk by die Tsjernobil-kernkragstasie in die Oekraïne veroorsaak die ergste kernkragramp. Een-en-dertig mense sterf as direkte gevolg van die ongeluk en duisende meer word blootgestel aan hoë vlakke van radioaktiewe materiaal.
- 1994 - Suid-Afrika se eerste veelrassige verkiesing.
- 1994 - 'n China Lugredery Airbus A-300-600R val by Nagoya lughawe in Japan en 264 sterf.
[wysig] Geboortes
- 121 Markus Aurelius, Romeinse keiser († 180).
- 1785 John James Audubon, natuurkundige († 1851).
- 1798 Eugène Delacroix, skilder († 1863).
- 1886 Ma Rainey, blues-sanger (d. 1939)
- 1888 Anita Loos, skrywer († 1981).
- 1889 Ludwig Wittgenstein, filosoof († 1951).
- 1894 Rudolf Hess, Nazi-leier († 1987).
- 1895 Nathaniel Kleitman, navorser († 1999).
- 1897 Olga Tschechowa, aktrise (d. 1980)
- 1900 Charles Richter, geofisikus en uitvinder(† 1985).
- 1911 Marianne Hoppe, aktrise
- 1912 A.E. van Vogt, skrywer († 2000).
- 1914 Bernard Malamud, skrywer († 1986).
- 1918 Fanny Blankers-Koen, Nederlandse atleet
- 1934 Alan Arkin, akteur.
- 1935 - Carol Burnett, sangeres, aktrise
- 1938 - Duane Eddy, musikant
- 1940 Giorgio Moroder, komponis.
- 1942 - Bobby Rydell, sanger
- 1956 - Koo Stark, aktrise
- 1960 - Roger Taylor, musikant ("Duran Duran")
- 1961 - Joan Chen, aktrise
- 1963 - Jet Li, akteur
[wysig] Sterftes
- 757 - Pous Stefanus II.
- 1865 - John Wilkes Booth, sluipmoordenaar.
- 1932 - Hart Crane, digter (b. 1899)
- 1938 - Edmund Husserl, Duitse filosoof.
- 1970 - Gypsy Rose Lee, aktrise
- 1970 - John Knittel, dramaturg
- 1973 - Irene Ryan, aktrise
- 1984 - Count Basie, musikant en komponis.
- 1986 - Broderick Crawford, akteur
- 1989 - Lucille Ball, aktrise.
- 1991 - Carmine Coppola, komponis
- 1996 - Stirling Silliphant, skrywer
- 2002 - Lisa Lopes, musikant.
[wysig] Vakansies, vierings, en waarnemingsdae
Sien ook bewegende vakansies, vierings, en waarnemingsdae.
Dae in die geskiedenis