1912
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Inhoud |
[wysig] Gebeure
[wysig] Geskiedenis
- 15 April Die Titanic sink.
- 4 - 8 November Eerwaardes E. Dietrich, F. Balie, J. Jonker en D. Balie as eerste inheemse leraars op 'n Algemene Sendingkonferensie gehou te Genadendal toegelaat.
- 5 November - Woodrow Wilson behaal 'n wegholoorwinning in die Amerikaanse presidentsverkiesing oor die ampsdraer William Howard Taft.
- 14 Desember - Louis Botha bedank as Suid Afrika se eersteminister.
- Generaal J.B.M. Hertzog lewer sy beroemde De Wildt-toespraak: "Suid-Afrika eerste"
- Die Mosambiek-ooreenkoms word gesluit.
- Die dorp Warden in die Oos-Vrystaat word uitgelê op die plaas Rietvallei.
[wysig] Geologie
- Alfred Wegener en Arthur Holmes stel die teorie van kontinentale verskuiwing voor.
[wysig] Geboortes
- 25 Augustus - Erich Honecker, Duitse politikus
[wysig] Sterftes
Dae | Eeue | Geskiedenis
19de eeu | 20ste eeu | 21ste eeu |
1909 | 1910 | 1911 | 1912 | 1913 | 1914 | 1915 |