14 Desember
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
14 Desember is die 348ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (349ste in skrikkeljare). Daar volg nog 17 dae in die res van die jaar .
<< | Desember 2007 | >> | ||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | ||||||
2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 |
9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 |
16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 | 22 |
23 | 24 | 25 | 26 | 27 | 28 | 29 |
30 | 31 | |||||
Al die dae |
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 867 - Pous Adrianus II volg Pous Nicolaas I die Grote op.
- 1287 - Die Zuider Zeemuur val plat, en meer as 50,000 mense sterf.
- 1542 - Prinses Mary Stuart word Koningin Mary I van Skotland.
- 1900 - Max Planck publiseer sy studie van die kwantumteorie.
- 1902 - Die eerste telegraafkabel word dwarsoor die Stille Oseaan gelê.
- 1911 - Die eerste ekspedisie bereik die Suidpool, gelei deur Roald Amundsen.
- 1927 - Irak word onafhanklik van die Verenigde Koninkryk.
- 1939 - Die VSSR word van die Liga van die Nasies verban.
- 1946 - Die Verenigde Nasies stem om sy hoofkwartier in New York te vestig.
- 1962 - Die Mariner 2-ruimtetuig word die eerste om verby Venus te vlieg.
- 1962 - Die Mona Lisa word gewaardeer teen VS$100 miljoen, die hoogste assuransiewaardasie vir 'n skildery in die geskiedenis.
- 1981 - Israel annekseer die Golan-hoogtes.
[wysig] Geboortes
- 1503 - Nostradamus, astroloog en wiskundige († 1566).
- 1546 - Tycho Brahe, sterrekundige († 1601).
- 1896 - Koning George VI van die Verenigde Koninkryk († 1952).
[wysig] Sterftes
- 872 - Pous Adrianus II.
- 1542 - James V van Skotland (Gebore 1512).
- 1799 - George Washington, eerste President van die Verenigde State (Gebore 1732)
- 1861 - Prins Albert, die metgesel van Koningin Victoria (Gebore 1819).
[wysig] Vakansie-, vierings- en waarnemingsdae
- Die Fees van Sint Johannes van die Kruis (in die Rooms-Katolieke Kerk en die Kerk van Engeland).
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |