1981
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
1981 |
◄ | 19de eeu | ◄ 20ste eeu ► | 21ste eeu | ► ◄ ◄ | ◄ | 1976 | 1977 | 1978 | 1979 | 1980 | ◄ 1981 ► | 1982 | 1983 | 1984 | 1985 | 1986 | ► | ► ► |
[wysig] Gebeure
- 03-30 President Ronald Reagan word deur John Hinckley, Jr, in die bors geskiet buite 'n hotel in Washington, D.C..
- 04-12 Columbia 1 word gelanseer, die eerste ruimtependeltuig.
- 04-27 Xerox PARC stel die rekenaar muis bekend.
- Peter Checkland ontwikkel die sagtestelsel metodiek gebasseer of hierargiese verhoudings binne stelsels.
[wysig] Geboortes
- 17 Februarie - Paris Hilton, Amerikaanse sosiale persoonlikheid.
- 30 Julie - Juan Smith, springbokrugbyspeler.
[wysig] Sterftes
- 9 Mei - Nelson Algren, Amerikaanse skrywer (* 1909)