3 Desember
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 1967 Die wêreld se eerste hartoorplanting vind plaas onder leiding van Chris Barnard in Kaapstad.
[wysig] Geboortes
- 1857 - Joseph Conrad, Engelse skrywer.
[wysig] Sterftes
- 1967 - Denise Darvall, hartskenker vir die eerste menslike hartoorplanting.
[wysig] Vakansies, vierings, en waarmeningsdae
12-01 | 12-02 | 12-03 | 12-04 | 12-05 |