See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Denise Darvall - Wikipedia

Denise Darvall

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Denise Ann Darvall (19433 Desember 1967) was die skenker vir die eerste menslike hartoorplanting wat onder leiding van dr Chris Barnard op 3 Desember 1967 in die Groote Schuur-hospitaal in Kaapstad uitgevoer is.

Darvall was ernstig beseer in 'n motorongeluk in Observatory, Kaapstad. Denise se ma is op slag dood in die ongeluk. Denise het skedelbreuk opgedoen en het ernstige kopbeserings gehad. Sy is deur lewensondersteunede apparaat aan die lewe gehou en was breindood verklaar. Teen 09h00 van die dag van die ongeluk het die dokters besluit om pogings om haar by te bring, te staak.

Na Denise se pa toestemming verleen het is haar hart geskenk vir die oorplanting op Louis Washkansky. Haar niere word geskenk vir die 10 jarige Jonathan van Wyk. Weens apartheid was die nierskenking aan Van Wyk kontroversieël, aangesien die seun as 'n Kleurling geklassifiseer was en Denise as Blank.

[wysig] Eksterne Skakel

Ander tale


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -