See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Ranger 4 - Wikipedia

Ranger 4

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Die Ranger 4
Die Ranger 4

Ranger 4 was 'n ruimtetuig van die Ranger-program wat ontwerp was om foto's van die maan se oppervlak na verskeie stasies op die aarde te stuur tyden 'n periode van 10 minutes voordat dit teen die maan ten gronde sou gaan. Die ruimtetuig sou verder:

  • 'n seismograafkapsule op die maan laat land,
  • gammastrale tydens die vlug versamel en
  • die weerspieëling van radar op die maanoppervlak bestudeer.

Daar was egter 'n probleem met een van die rekenaars aanboord die ruimtetuig wat veroorsaak het dat die panele vir die opvang van sonkrag nie uitgestuur is nie en dat die navigasiesisteme ophou werk het. As 'n gevolg het die ruimtetuig teen die agterste halfronde van die maan gebots sonder om enige wetenskaplike data na die aarde terug te stuur.


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -