1980
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
1980 |
◄ | 19de eeu | ◄ 20ste eeu ► | 21ste eeu | ► ◄ ◄ | ◄ | 1975 | 1976 | 1977 | 1978 | 1979 | ◄ 1980 ► | 1981 | 1982 | 1983 | 1984 | 1985 | ► | ► ► |
[wysig] Gebeure
- Januarie - Die goudprys bereik 'n rekordbedrag van 850,02 VSA-dollar
- 24 April 'n Poging om VSA gyselaars in Tehran te bevry eindig onsuksesvol.
- 25 April 'n Poging om VSA ambasade gyselaars te red in Iran faal.
[wysig] Geboortes
- 27 Augustus - CJ van der Linde, springbokrugbyspeler
[wysig] Sterftes
- 17 Februarie -Graham Sutherland - BritseWaterverfskilder
- 15 April - Jean-Paul Sartre, Franse filosoof, essayis, roman- en toneelskrywer
- 8 Desember - John Lennon, Britse musikant.