Gebruiker:Naudefj
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
|
Inhoud |
[wysig] My artikels
Ek het lankal opgehou om die artikels wat ek begin het te lys, maar hier is van my eerstes:
[wysig] Rekenaars
[wysig] Sport
[wysig] Kuns en vermaak
[wysig] Ander
|
[wysig] Kategorieë geskep
Ek het lankal opgehou om die kategorieë wat ek geskep het te lys, maar hier is van my eerstes:
- Kategorie:Hardeware
- Kategorie:Geskiedenis van die rekenaar
- Kategorie:Alternatiewe medikasie
- Kategorie:Motorvoertuie
[wysig] Hulpmiddels
- Lys van rekenaarterme
- Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se Woordeboek
- Webwerf wat teks kan vetaal na gebroke Afrikaans
[wysig] Vertalings
[wysig] Betawiki
Hier is 'n lys van wikipedia boodkappe wat ek vertaal het - http://www.translatewiki.net/wiki/Special:Contributions/Naudefj
[wysig] Apertium sagteware
Apertium is vrye sagteware wat outomatiese vertaling kan doen en word onder terme van die GNU GPL lisensie versprei. Engels-Afrikaanse vertalings word reeds ondersteun, maar kan nog baie verbeter word.
Ek het onlangs 'n Nederlandse-Afrikaanse taal-paar geskep. Vir 'n bespreking van wat nog gedoen moet word, sien http://xixona.dlsi.ua.es/wiki/index.php/Afrikaans_to_Dutch.