See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Webblaaier - Wikipedia

Webblaaier

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Voorbeeld van 'n webblaaier (Mozilla Firefox)
Voorbeeld van 'n webblaaier (Mozilla Firefox)

'n Webblaaier (ook bekend as 'n webbladleser) is 'n sagteware program wat gebruikers toelaat om teks, prente en ander inligting op 'n webbladsy te vertoon nadat dit vanaf 'n webwerf op die Wêreldwye Web of 'n lokale netwerk afgelaai is.

Teks en prente op 'n webbladsy kan skakels bevat na nader webblaaie op dieselfde of 'n ander webwerf. Webblaaiers laat gebruikers toe om inligting vinnig en maklik te bekom oor 'n verskeidenheid bladsye en webwerwe deur die blaaie met skakels aan mekaar te verbind. Webblaaiers formatteer HTML inligting voordat dit vertoon word, die voorkoms van 'n bladsy kan dus verskil na gelang van die bladleser wat gebruik word.

Sommige van die weblaaiers wat beskikbaar is op persoonlike rekenaars sluit in: Internet Explorer, Mozilla Firefox, Safari, Opera, en Netscape.

Webblaaiers word tipies gebruik om bladsye op die Wêreld Wye Web te besoek, kan dit ook gebruik word om inligting vanaf webbedieners op private netwerke of 'n rekenaar se hardeskyf te beskou.

[wysig] Taalkeuse

Meeste webbedieners kan opgestel word om dokumente in die gebruiker se taalkeuse aan te stuur. Die taalvoorkeur van die gebruiker se bladleser sal dan bepaal watter dokument gesien word. Byvoorbeeld, as 'n Afrikaanse en Nederlandse bladsy beskikbaar is, maar die gebruiker verkies Afrikaans, sal die Afrikaanse blad vertoon word.


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -