See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
CJ van der Linde - Wikipedia

CJ van der Linde

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

CJ van der Linde
Geboortedatum 27 8 1980 (ouderdom 27)
Geboorteplek Welkom, Suid-Afrika
Rugbyloopbaan
Rugbyposisies
Provinsiale/Staatspanne    
Vrystaat Cheetas
korrek op 2007-10-14.
Super Rugby Wedstryde (punte)
Cheetas
korrek op 2007-10-14.
Nasionale span(ne) Wedstryde (punte)
2002 – Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 45 (5)
korrek op 2007-10-14.
Ander Inligting
Beroep Professionele rugbyspeler

CJ van der Linde (gebore 27 Augustus 1980 in Welkom, Suid-Afrika) is 'n Springbok rugbyspeler. Sy gereelde posisie is stut. Hy speel vir die Central Cheetahs in die Super 14 kompetisie.

Hy het sy debuut vir die Springbokke op 22 gemaak op 16 November 2002 in 'n wedstryd teen Skotland op Murrayfield, wat Suid-Afrika 21-6 verloor het. Hy het daardie jaar nog 'n keer in 'n interenasionale toets vir die Springbokke uitgedraf in die wedstryd teen Engeland opTwickenham.

Sy volgende wedstryd vir die Springbokke was in 2004 teen Ierland in 'n twee toetse-reeks in Suid-Afika. Hy het daarna teen die Stille Oseaan Eilande rugbyspan in Gosford gespeel. Hy is vervolgens vir die Springbokke se 2004 Drie-Nasies Kampioenskap span gekies waar hy in drie wedstryde gespeel het. Die einde van daardie jaar het hy nog vyf toetse gespeel in Suid-Afrika se einde-van-die-jaar toer na die Noordelike Halfrond.

Van der Linde het in 2005 11 keer vir die Springbokke gespeel insluitend middel-van-die-jaar-toetse teen Frankryk en in die 2005 Drie-Nasies. Nadat hy vir die Springbokke gespeel het in die 2006 middel-van-die-jaar-toetse is hy ingesluit in die 2006 Drie-Nasies span.

Op 26 November 2006 het hy sy eerste toetsdrie vir die Springbokke aangeteken in 'n wedstryd teen Engeland op Twickenham. Die drie is gedruk nadat Van der Linde op Engeland se 5 meter lyn 'n aangee van loskskakel Andre Pretorius ontvang het en deur 'n duikpoging van Engeland se Josh Lewsey gebeur het.

Hy is een van die sterkste lede van die Springbokspan en kan teen 190kg bench press.

[wysig] Eksterne skakels


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -