vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
25 April is die 115de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (116de in skrikkeljare). Daar volg nog 250 dae in die jaar.
- 799 - Aanslag op die lewe van Pous Leo III deur die adel van Rome, misluk.
- 1719 Daniel Defoe se Robinson Crusoe word gepubliseer.
- 1792 Struikrower Nicolas J. Pelletier word die eerste persoon om met 'n guillotine tereggestel te word.
- 1846 - Mexikaanse-Amerikaanse Oorlog: konflik begin na aanleiding van dispute oor Texas se grense.
- 1859 Werk begin met die bou van die Suezkanaal.
- 1898 Die kongres van die VSA verklaar oorlog teen Spanje.
- 1901 Die staat van New York in die VSA vereis outomobiel nommerplate.
- 1915 - Die Anzac tradisie begin gedurende die Eerste Wêreldoorlog met 'n landing by Gallipoli op die Turkse kus.
- 1926 Reza Kahn word tot die Sjah van Iran bekroon as "Pahlevi".
- 1943 Tydens die Tweede Wêreldoorlog land geallieërde magte Sicillië.
- 1945 VSA en Russiese troepe ontmoet by die Elbe rivier en verdeel Duitsland in twee.
- 1945 Die Verenigde nasies word in San Francisco, Kalifornië gevorm.
- 1953 Francis Crick en James Watson publiseer "Molecular structure of nucleic acids: a structure for deoxyribose nucleic acid" wat die dubbele heliks struktuur van DNA.
- 1959 Die eerste persoon, wat nou herken word as 'n pasiënt met VIGS, word in 'n hospitaal opgeneem.
- 1959 - Die St. Lawrence Seaway wat die Great Lakes verbind met die Atlantiese Oseaan word amptelik geopen vir skeepsvaart.
- 1961 - Robert Noyce verkry die eerste patent vir 'n geïntegreerde stroombaan.
- 1974 'n Staatsgreep vind plaas in Portugal, die "Carnation revolution".
- 1980 'n Maneuver om VSA-ambasade gyselaars te red in Iran faal.
- 1981 - Meer as 100 werkers word blootgestel aan bestraling gedurende herstelwerk aan 'n kernkragstasie in Tsuruga, Japan.
- 1982 Israel voltooi onttrekking uit die Sinai per die "Camp David accords".
- 1983 VSA-leerling Samantha Smith word genooi na die Sowjet-Unie deur Yuri Andropov as gevolg van haar brief aan hom.
- 1983 Pioneer 10 reis verby Pluto se wentelbaan.
- 1988 John Demjanuk, bekend as "Ivan the Terrible" in die Treblinka verdelgings kamp, ontvang 'n doodsvonnis in Israel vir sy oorlogsoortredings tydens die Tweede Wêreldoorlog
- 1990 Die Hubble ruimte teleskoop ontplooi.
- 1996 - A T-43 (militêre weergawe van 'n Boeing 737) bots teen 'n berg naby Dubrovnik, Kroasië en 35 mense sterf, insluitende V.S. Sekretaris van Handel, Ron Brown.
[wysig] Geboortes
- 1284 - Edward II van Engeland († 1327-09-21).
- 1599 - Oliver Cromwell, staatkundige († 1658-09-03).
- 1840 - ([Juliaanse tydrekening]) Pyotr Ilych Chaikovskii, komponis († 1893).
- 1849 - Felix Klein, wiskundige († 1925-06-22).
- 1874 - Guglielmo Marconi, uitvinder († 1937-07-20).
- 1900 - Wolfgang Ernst Pauli, fisikus († 1958-12-15).
- 1903 - Andrey Nikolayevich Kolmogorov, wiskundige († 1987-10-20).
- 1908 - Edward R. Murrow, joernalis († 1965-04-27).
- 1918 - Ella Fitzgerald, sanger († 1996-06-15).
- 1918 - Gerard Henri de Vaucouleurs, sterrekundige († 1995-10-07).
- 1925 - Sammy Drechsel, joernalis, filmregisseur (d. 1986)
- 1930 - Paul Mazursky, skrywer
- 1933 - Jerry Leiber, komponis
- 1940 - Al Pacino, akteur
- 1946 - Talia Shire, aktrise
- 1940 - Al Pacino, akteur.
- 1947 - Johan Cruijff Nederlandse sokkerspeler.
- 1969 - Renée Zellweger, akteur.
[wysig] Sterftes
- 1472 Leon Battista Alberti, kunstenaar (1404-02-18/).
- 1544 - Torquato Tasso, Italiaanse digter
- 1566 Diane de Poitiers (1499-09-03/).
- 1744 Anders Celsius, sterrekundige (1701-11-27/).
- 1840 Siméon-Denis Poisson, wiskundige ([[1781-06-21/).
- 1968 - John Tewksbury, Amerikaanse atleet
- 1990 - Dexter Gordon, jazz-musikant (b. 1923)
- 1995 - Ginger Rogers, aktrise, danseres (b. 1911)
- 1999 - Lord Killanin, voormalige IOC president
- 2002 - Lisa Lopes, sangeres
- 2003 - Samson Kitur, Keniaanse atleet
[wysig] Vakansies, vierings, en waarnemingsdae
Sien ook bewegende vakansies, vierings, en waarnemingsdae.