1930
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
[wysig] Gebeure
- 5 April - Gandhi breek die Britse wet deur sout te maak
- 22 April - Die Verenigde Koninkryk, Japan en die VSA teken die Londense Vlootverdrag om die duikbootoorlog te reguleer.
- Die stemreg word aan blanke vroue in Suid-Afrika toegestaan
[wysig] Geboortes
- 3 April Helmut Kohl, politikus, Duitse kanselier (1982-1998)
- 11 April - Anton LaVey, stigter en Hoëpriester van die Kerk van Satan († 1997)
- 1 Oktober - Philippe Noiret, Franse akteur († 23 November 2006)
- 19 November - Elize Botha, Suid-Afrikaanse akademikus: († 16 November 2007)
[wysig] Sterftes
- 7 Julie - Sir Arthur Conan Doyle, Britse skrywer.
Dae | Eeue | Geskiedenis
19de eeu | 20ste eeu | 21ste eeu |
1927 | 1928 | 1929 | 1930 | 1931 | 1932 | 1933 |