1945
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
1945 |
◄ | 19de eeu | ◄ 20ste eeu ► | 21ste eeu | ► ◄ ◄ | ◄ | 1940 | 1941 | 1942 | 1943 | 1944 | ◄ 1945 ► | 1946 | 1947 | 1948 | 1949 | 1950 | ► | ► ► |
[wysig] Gebeure
- 18 April - Meer as 'n duisend bomwerpers val die eiland Helgoland (Duitsland) aan.
- 25 April - VSA en Russiese troepe ontmoet by die Elbe
- 25 April - Die Verenigde Nasies word in San Francisco (Kalifornië) gevorm
- 8 Mei - Die einde van die Tweede Wêreldoorlog in Europa
- 26 Junie - Die Grondwet van die Verenigde Nasies word geteken
- 9 Augustus - Tweede Amerikaanse kernwapen (Fat Man) detoneer bo die Japanese stad Nagasaki.
- 2 September - Die einde van die Tweede Wêreldoorlog in Asië
- 10 November - Die Springbokdiens van die Suid-Afrikaanse Lugdiens en die BOAC, die eerste internasionale diens tussen Suid-Afrika en die Verenigde Koninkryk, begin
- 27 Desember - Die Wêreldbank word op ooreenkoms van 28 nasies geskep.
[wysig] Geboortes
- 10 Mei - Koos du Plessis, Suid-Afrikaanse musikant
- 14 Mei - Yochanan Vollach, sokkerspeler
- 19 Junie - Aung San Suu Kyi, Myanmarese politikus, leier van 'n nie-geweldadige beweging vir menseregte en demokrasie in Myanmar (Birma) en ontvanger van die 1991 Nobelprys vir Vrede.
[wysig] Sterftes
- 12 April - Franklin Delano Roosevelt, politikus en president van die VSA
- 10 Desember - August Vermeylen, Vlaams-Belgiese skrywer (* 12 Mei 1872)