vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
8 Mei is die 128ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (129ste in skrikkeljare). Daar volg nog 237 dae in die jaar.
- 824 - Pous Eugenius II volg Pous Paschalis I op.
- 862 - Pous Nicolaas I vra die Oosterse biskoppe om Patriarg Photius nie te erken nie.
- 1450 - Jack Cade's Rebellion: Kent opstand teen koning Hendrik VI.
- 1541 - Hernando de Soto bereik die Mississippi Rivier en noem dit Rio de Espiritu Santo.
- 1794 – Franse chemikus Antoine Lavoisier onthoof deur die guillotine.
- 1846 - Mexikaanse-Amerikaanse Oorlog: Die Slag van Palo Alto - Zachary Taylor oorwin ‘n Mexikaanse mag noord van die Rio Grande by Palo Alto, Texas in die eerste groot slag van die oorlog.
- 1861 - Amerikaanse Burgeroorlog: Richmond, Virginia word verklaar as die hoofstad van die Konfederale State van Amerika.
- 1877 - By Gilmore's Gardens in New York Stad, open die eerste Westminster Hondeskou.
- 1886 - Apteker dr. John Styth Pemberton skep ‘n drankie wat later bekend staan as "Coca-Cola."
- 1899 - Die Ierse Literêre Theater in Dublin open.
- 1902 - In Martinique, vind die uitbarsting van Mount Pelee plaas en die dorp St. Pierre word verwoes en meer as 30,000 mense sterf. Slegs ’n klein aantal van die inwonders van St. Pierre's oorleef.
- 1914 - Paramount Pictures gevorm.
- 1933 - Mohandas Gandhi begin 'n 21 dae eetstaking in protes teen Britse onderdrukking in India.
- 1942 - Tweede Wêreldoorlog: Die Slag van die Koraalsee (Coral Sea) beëindig. Dit is die eerste keer waar twee vyandelike vloote veg sonder visuele kontak tussen die vegtende skepe.
- 1945 – Tweede Wêreldoorlog: VE Dag, die dag wat die Duitse magte toestem om onvoorwaardelik oor te gee.
- 1946 - Shunsaku Tamiya begin ‘n besigheid met die naam Tamiya Shoji Co. ‘n saagmeulemaatskapy gestig in Oshika, Shizuoka-Stad, Japan.
- 1996 - Die nuwe Grondwet van Suid-Afrika word aanvaar.
[wysig] Geboortes
- 1521 - Petrus Canisius, Jesuit (d. 1597)
- 1821 - Jean Henri Dunant, stigter van die Rooi Kruis (Red Cross) en ontvanger van die Nobelprys vir Vrede 1901 (d. 1910)
- 1884 - Harry S. Truman, voormalige President van die Verenigde State (d. 1972)
- 1892 - Ezio Pinza, operasanger (d. 1957)
- 1895 - Fulton J. Sheen, biskop (d. 1979)
- 1903 - Fernandel, akteur (d. 1971)
- 1905 - Red Nichols, jazzmusikant (d. 1965)
- 1906 - Roberto Rossellini, rolprentregisseur (d. 1977)
- 1943 - Toni Tennille, sanger
- 1944 - Gary Glitter, sanger
- 1945 - Keith Jarrett, jazzmusikant
- 1946 - Candice Bergen, aktrise
- 1954 - David Keith, akteur
[wysig] Sterftes
[wysig] Vakansies, vierings, en waarmeningsdae