11 Mei
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
11 Mei is die 131ste dag van die jaar in die Gregorian Kalender (132ste in 'n skrikkeljaar). Daar is nog 234 dae in hierdie jaar.
<< | Mei 2008 | >> | ||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | 3 | ||||
4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 |
11 | 12 | 13 | 14 | 15 | 16 | 17 |
18 | 19 | 20 | 21 | 22 | 23 | 24 |
25 | 26 | 27 | 28 | 29 | 30 | 31 |
Al die dae |
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 330 - Byzantium word hernoem as Constantinopel gedurende 'n seremonie.
- 1792 - Kaptein Robert Gray word die eerste wit man om die Columbia Rivier te ontdek.
- 1812 - Eerste Minster Spencer Perceval word vermoor deur 'n bankrot bankier in die ontvangsportaal van die British House of Commons .
- 1818 - Charles XIV van Swede-Noorweë gekroon as Koning van Swede.
- 1858 - Minnesota word die 32ste V.S. staat.
- 1928 - Die eerste analoog TV diens geopen deur WGY, Schenectady, New York.
- 1949 - Siam se naam verander na Thailand.
- 1987 - Klaus Barbie verhoor in Lyon vir oorlog misdaade gepleeg gedurende die Tweede Wêreldoorlog.
- 1987 - Die eerste hart-long oorplanting vind plaas in (Baltimore, Maryland).
- 1995 - In New York Stad, meer as 70 lande besluit om die Nuclear Nonproliferation Treaty te onvoorwaardelik te verleng.
- 1997 - IBM se Deep Blue skaak superrekenaar wen teen Garry Kasparov en word die eerste rekenaar om 'n wêreldkampioen skaakspeler te wen.
[wysig] Geboortes
- 1720 - Karl Friedrich Hieronymus Freiherr von Münchhausen, offisier en avonturus (d. 1797)
- 1752 - Johann Friedrich Blumenbach, Duitse antropoloog
- 1801 - Henri Labrouste, argitek (d. 1875)
- 1887 - Paul Wittgenstein, klavierspeler (d. 1961)
- 1888 - Irving Berlin, komponis (d. 1989)
- 1892 - Margaret Rutherford, aktrise (d. 1972)
- 1894 - Martha Graham, danser(d. 1991)
- 1895 - Jiddu Krishnamurti, Indiese filosoof (d. 1986),
- 1896 - Mari Sandoz, skrywer (d. 1966)
- 1896 - Josip Stolcer-Slavenski komponis (d. 1955)
- 1904 - Salvador Dalí, surrealistiese skiler: The Persistence of Memory (d. 1989)
- 1907 - Rose Ausänder, digter (d. 1988)
- 1911 - Phil Silvers, akteur, komediant (d. 1985)
- 1916 - Camilo José Cela, skrywer. Nobel Prys in Letterkunde (d. 2002)
- 1921 - Hildegard Hamm-Brücher, politikus
- 1928 - Mort Sahl, komediant
- 1930 - Edsger Dijkstra, rekenaar wetenskaplike (d. 2002)
- 1933 - Louis Farrakhan, Swart Moslem leier
- 1946 - Robert Jarvik, uitvinder
- 1950 - Jeremy Paxman, Britse joernalis en outeur
- 1952 - Renaud Séchan, Franse komponis
- 1952 - Frances Farmer, aktrise (d. 1970)
- 1963 - Natasha Richardson, aktrise
[wysig] Sterftes
- 1812 - Spencer Perceval, Eerste Minister van die Verenigde Koninkryk (sluipmoord aanval)
- 1848 - Tom Cribb, bokser
- 1916 - Max Reger, komponis
- 1973 - Lex Barker, akteur
- 1976 - Alvar Aalto, argitek
- 1981 - Bob Marley, Jamaica roots rock reggae sanger en musikant (b. 1945)
- 1987 - Peter Tosh, musikant
- 1988 - Kim Philby, spioen
- 2001 - Douglas Adams, outeur
[wysig] Vakansie dae
Sien ook:
Mei 9 - Mei 10 - April 11 - Junie 11 -- lys van al die dae
Januarie, Februarie, Maart, April, Mei, Junie, Julie, Augustus, September, Oktober, November, Desember