vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
15 Mei is die 135ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (136ste in skrikkeljare). Daar volg nog 230 dae.
- 719 - Pous Gregorius II stuur Sint Bonifatius na Friesland.
- 1602 - Bartholomew Gosnold word die eerste Europese persoon om Cape Cod te ontdek.
- 1718 - James Puckle patenteer die wêreld se eerste masjiengeweer.
- 1756 - Sewe jarige Oorlog: Die oorlog begin toe Engeland oorlog verklaar teen Frankryk.
- 1795 - Eerste Koalisie: Napoleon I van Frankryk betree Milan in triomf.
- 1811 - Paraguay verkry onafhanklikheid van Spanje.
- 1836 - Francis Baily neem "Baily's beads" waar gedurende 'n jaarlikse sonsverduistering.
- 1851 - Rama IV gekroon as Koning van Thailand.
- 1858 - Derde Royal Opera House amptelik geopen in Londen.
- 1864 - Amerikaanse Burgeroorlog: Battle of Resaca, Georgia eindig.
- 1902 - In ‘n veld buite Grass Valley, California, word Lyman Gilmore die eerste persoon om 'n vliegtuig met 'n enjn te vlieg.
- 1905 - Las Vegas, Nevada gestig toe 110 akkers verkoop word in 'n veiling.
- 1918 - Burgeroorlog in Finland beëindig.
- 1928 - Vrystelling van die animasiefilm Plane Crazy, waarin Mickey en Minnie Mouse optree.
- 1940 - Nylon-sykouse word verkoop vir die eerste keer in die Verenigde State.
- 1940 - Tweede Wêreldoorlog: Duitse troepe beset Amsterdam en val Noord Frankryk binne.
- 1948 - Egipte, Transjordan, Lebanon, Syrië, Irak en Saudi Arabië val Israel aan.
- 1955 - Eerste bestyging van Makalu, vyfde hoogste berg.
- 1957 - Brittanje toets hulle eerste waterstof bom in Operation Grapple.
- 1958 - Die Sowjet-Unie lanseer Sputnik 3.
- 1960 - Sputnik 4 gelanseer in die aarde se wentelbaan.
- 1963 - Mercury program: NASA lanseer die laaste missie van die program, Mercury 9 (op 12 Junie .
- 1970 - The Beatles se laaste LP, Let It Be, vrygestel in die Verenigde State
- 1988 - Soviet inval van Afghanistan: na meer as agt jaar van veg begin die Rooi Weermag hulle onttrekking uit Afghanistan.
- 1990 - Portrait of Doctor Gachet deur Vincent van Gogh verkoop vir 'n rekort bedrag van $82,5 miljoen.
- 1991 - Edith Cresson word Frankryk se eerste vroue premier
- 1992 - Die Genoa Expo '92 World's Fair open in Genoa, Italië
[wysig] Geboortes
- 1048 - Omar Khayyam, digter (d. 1123)
- 1567 - Claudio Monteverdi, komponis (d. 1643)
- 1773 - Prince Klemens Wenzel von Metternich, Staatsman (d. 1859)
- 1856 - L. Frank Baum, outeur (d. 1919)
- 1859 - Pierre Curie, dokter en ontvanger van die Nobelprys 1903 (d. 1906)
- 1862 - Arthur Schnitzler, dramatis(d. 1931)
- 1890 - Katherine Anne Porter, outeur (d. 1980)
- 1891 - Mikhail Bulgakov, skrywer (d. 1940)
- 1898 - Arletty, model, aktrise (d. 1992)
- 1902 - Richard J. Daley, burgermeester van Chicago, Illinois (d. 1976)
- 1905 - Joseph Cotten, akteur (d. 1994)
- 1909 - James Mason, akteur (d. 1984)
- 1911 - Max Frisch, skrywer
- 1915 - Paul Samuelson, ekonoom, ontvanger van die 1970 Nobelprys vir Ekonomie
- 1918 - Eddy Arnold, sanger
- 1930 - Jasper Johns, skilder
- 1931 - Ken Venturi, gholfspeler
- 1936 - Anna Maria Alberghetti, aktrise
- 1937 - Madeline Albright, diplomaat (1997-2000)
- 1937 - Trini López, musikant
- 1941 - K.T. Oslin, country-musikant
- 1948 - Brian Eno, musikant
- 1951 - Jonathan Richman, musikant
- 1953 - Mike Oldfield, komponis
- 1959 - Kaokor Galaxy, bokser
- 1959 - Khaosai Galaxy, bokser
- 1981 - Jamie-Lynn DiScala (née Sigler), aktrise
[wysig] Sterftes
- 884 - Pous Marinus I.
- 1634 - Hendrick Avercamp, Nederlandse skilder
- 1782 - Marquis of Pombal, Portugese eerste minister
- 1886 - Emily Dickinson, digter
- 1937 - Phillip Snowden, Britse politikus (b. 1864)
- 1948 - Vader Edward Flanagan, priester, stiger van Boys Town
- 1967 - Edward Hopper, skilder
- 1986 - Theodore H. White, skrywer
- 1994 - Gilbert Roland, akteur
- 1995 - Eric Porter, akteur
- 2003 - June Carter Cash, musikant, sangeres, vrou van Johnny Cash
[wysig] Vakansiedae