1936
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Gebeure
- Voltooing van die Golden Gate-brug in San Francisco (Verenigde State)
- Johannesburg vier sy Goue Eeufees
- 1 Augustus - Die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie (SAUK) kom tot stand.
[wysig] Geboortes
- 18 Maart - Frederik Willem de Klerk, Suid-Afrikanse politikus (Nasionale Party) en laaste Blanke staatspresident (1984-1994)
- 1 Augustus - Yves Saint Laurent, Franse modeontwerper
- 26 November - Min Shaw, Suid-Afrikaanse sangeres.
- 21 Desember - Adam Small, Suid-Afrikaanse skrywer
[wysig] Sterftes
- 29 Maart - Eugene Marais, skrywer (* 9 Januarie 1871)
- 2 Augustus Louis Blériot, Franse ontdekker en ingenieur (* 1 Julie 1872)
Dae | Eeue | Geskiedenis
19de eeu | 20ste eeu | 21ste eeu |
1933 | 1934 | 1935 | 1936 | 1937 | 1938 | 1939 |