1872
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
[wysig] Gebeure
- 5 November - Vroueregte: In weerwil van die wet, gaan stem die vroueregte aktivis Susan B. Anthony (sy is later met $100 beboet vir haar deelname).
[wysig] Geboortes
- 12 Mei - August Vermeylen, Vlaams-Belgiese skrywer († 10 Desember 1945)
- 18 Mei - Bertrand Russell, Britse filosoof († 2 Februarie 1970)
- 1 Julie - Louis Blériot, Franse ontdekker en ingenieur († 2 Augustus 1936)
[wysig] Sterftes
- 8 Maart - Cornelius Krieghoff, Nederlands-gebore Kanadese skilder (* 1815)
Dae | Eeue | Geskiedenis
18de eeu | 19de eeu | 20ste eeu |
1869 | 1870 | 1871 | 1872 | 1873 | 1874 | 1875 |