1815
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
[wysig] Gebeure
- 3 Februarie - Die eerste moderne kaasfabriek word in Switserland geopen
- 7 April - Tombora bars uit en 92 000 mense sterf.
- 20 Maart - Napoléon I keer terug uit Elba. Begin van die Honderd Dae
- 22 Junie - Napoléon I word weer gedwing af te tree
- Genève word 'n Switserse stad en die hoofstad van die nuwe gelyknamige kanton.
[wysig] Geboortes
- 19 Junie - Cornelius Krieghoff, Nederlands-gebore Kanadese skilder († 1872)
- 7 Julie - Théodore Hersart de la Villemarqué (1815-1895), Bretonse skrywer
[wysig] Sterftes
Dae | Eeue | Geskiedenis
18de eeu | 19de eeu | 20ste eeu |
1812 | 1813 | 1814 | 1815 | 1816 | 1817 | 1818 |