19 Junie
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 445 - Keiser Valentianus III verbied die Manigiste op versoek van Pous Leo I.
[wysig] Geboortes
- 1623 - Blaise Pascal 'n Franse wiskundige, fisikus, en godsdienstige filosoof.
- 1815 - Cornelius Krieghoff, Nederlands-gebore Kanadese skilder († 8 Maart 1872)
- 1945 - Aung San Suu Kyi, Myanmarese politikus, leier van 'n nie-geweldadige beweging vir menseregte en demokrasie in Myanmar (Birma) en ontvanger van die 1991 Nobelprys vir Vrede.
[wysig] Sterftes
- 1993 - William Golding, Britse skrywer.
[wysig] Vakansies, vierings, en waarmeningsdae
06-17 | 06-18 | 06-19 | 06-20 | 06-21 |