vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
2 Februarie is die 33ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 332 dae in die res van die jaar (333 in skrikkeljare).
- 962 - Pous Johannes XII kroon Otto I die Grote as keiser van die Heilige Romeinse Ryk.
- 1848 - Die Meksikaans-Amerikaanse Oorlog eindig met die ondertekening van die Verdrag van Guadalupe Hidalgo wat aan die VSA die Meksikaanse Oordrag toeken.
- 1925 – Mediese voorrade om 'n uitbraak van diphtheria te bekamp bereik Nome, Alaska op handesleës wat die jaarlikse Iditarod resies oor Alaska inspireer.
- 1943 - Die Slag van Stalingrad eindig met 91 000 uitgeputte Duitse soldate wat deur die Rooi Leër in gevangenis geneem word.
- 1990 - President FW de Klerk kondig by die opening van die parlement aan dat die ANC en ander groepe ontban sou word en dat Nelson Mandela vrygelaat sou word. Dit lei tot die einde van Apartheid en die daarstel van volle demokrasie in Suid-Afrika.
[wysig] Geboortes
[wysig] Sterftes
[wysig] Vakansies, vierings en waarnemingsdae