vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
8 Februarie is die 39ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 326 dae in die res van die jaar (327 in skrikkeljare).
- 419 - Keiser Honorius belê 'n sinode in Ravenna.
- 1587 - Koningin Mary I van Skotland word tereggestel by Fotheringhaykasteel onder verdenking daarvan dat sy betrokke was by die Babington Sameswering om haar niggie Koningin Elizabeth I van Engeland te vermoor.
- 1904 - Die Russies-Japanse Oorlog begin met 'n verrassingstorpedoaanval deur die Japannese op Russiese skepe naby hedendaagse Lüshunkou, Sjina.
- 1971 - Handel begin op NASDAQ, die wêreld se eerste elektroniese effektebeurs.
- 1979 - Kolonel Denis Sassou-Nguesso word verkies as die nuwe President van die Volksrepubliek van Kongo.
[wysig] Geboortes
[wysig] Sterftes
[wysig] Vakansies, vierings en waarnemingsdae