vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
6 Februarie is die 37ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 328 dae in die res van die jaar (329 in skrikkeljare).
- 337 - Pous Julius I volg Pous Markus op.
- 1819 - Sir Thomas Stamford Raffles stig Singapoer, 'n nuwe handelspos vir die Brits-Oos-Indië maatskappy.
- 1820 – Met die ondersteuning van die American Colonization Society stig die eerste Swart Amerikaanse immigrante 'n vestiging in hedendaagse Liberië.
- 1922 - Frankryk, Italië, Japan, die Verenigde Koninkryk, en die VSA teken die Washington Vlootooreenkoms om die vlootwapenwedloop in toom te hou.
- 1952 - Die Hertogin van Edinburgh hoor van haar opvolging tot die Britse troon terwyl sy in 'n tree-top hotel in Kenia is – sy word daarmee Koningin Elizabeth II.
- 1959 - Jack Kilby doen 'n patentaansoek vir die eerste geïntegreerde stroombaan.
[wysig] Geboortes
[wysig] Sterftes
[wysig] Vakansies, vierings en waarnemingsdae