vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
22 Februarie is die 53ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 312 dae in die res van die jaar (313 in skrikkeljare).
- 1819 - Tydens die Adams-Onís verdrag, verkoop Spanje Florida aan die VSA vir vyf miljoen VSA dollar.
- 1943 - Lede van die White Rose Society word skuldig beviond aan hoogverraad en word per guillotine deur die Nazi regering in Duitsland tereggestel.
- 1944 - Bij het vergissingsbombardement in Nijmegen op 22 Februarie 1944 kwamen bijna 800 mensen om en werden grote delen van de oude binnenstad verwoest. Deze dag word ook wel de zwartste dag uit de WO2 in Nederland genoemd.
- 1956 - Elvis Presley bereik met Heartbreak Hotel die Top 40.
- 1980 - Die VSA verslaan die Sowjetunie in Olimpiese yshokkie in 'n onwaarskynlike oorwinnibng wat die Miracle on Ice gedoop is.
- 1997 – Wetenskaplikes by die Roslin Instituut in Skotland kondig die geboorte van 'n gekloonde skaap genaamd Dolly aan.
[wysig] Geboortes
[wysig] Sterftes
[wysig] Vakansies, vierings, en waarnemingsdae