vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
1 Mei is die 121ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (122ste in skrikkeljare). Daar volg nog 244 dae.
- 305 - Diocletianus en Maximianus bedank uit die diens van die Romeinse keiser.
- 752 - Pepyn die Korte word as die eerste koning van die Franke gekroon; waarskynlik deur Sint Bonifatius.
- 1328 - Verdrag van Edinburgh-Northampton - Engeland erken Skotland as 'n onafhanklike nasie na die Oorloë van Skotse Onafhanklikheid
- 1699 - Pierre Le Moyne d'Iberville stig die eerste Europese vesting in die Mississippi River Valei
- 1707 - Die Unie Wet verbind Engeland, en Skotland om saam om die Koninkryk van Groot Brittanje te vorm.
- 1714 - George I van die Huis van Hanover is verkies om die troon van die Koninkryk van Groot Britanje op te volg na die dood van Koningin Anne
- 1753 – Publikasie van Species Plantarum deur Linnaeus, en die formele begindatum van plant-taksonomie aanvaar deur die Internasionale Code van Botanical Nomenclature
- 1776 - Adam Weishaupt stig die Illuminati in Ingolstadt, Duitsland
- 1786 – Openingsaand van die opera Die huwelik van Figaro deur Wolfgang Amadeus Mozart in Wene
- 1790 - Die Verenigde State se eerste sensus word voltooi.
- 1840 - Die Penny Black-posseël word verkoop in die Brittanje
- 1851 - Die Great Exhibition open in Londen
- 1863 - Amerikaanse Burgeroorlog: - Die Slag van Chancellorsville begin
- 1869 - Die Folies-Bergere open in Parys
- 1873 - Die 1873 Vienna World Fair open in Wene
- 1876 - Colorado word as staat verklaar
- 1884 – Proklamasie van die aandring van die agt-uur werksdag in die Verenigde State
- 1886 - Die begin van die algemene staking wat uiteindelik lei tot die agt-ure werksdag in die Verenigde State. Dit word deesdae gevier as as May Day van 'Werkersdag in die meeste industriële lande.
- 1883 - Buffalo Bill Cody se eerste Wild West Show
- 1893 - Die World Columbian Exposition open in Chicago (Illinois)
- 1894 - Japan verklaar oorlog teen Sjina as gevolg van Korea
- 1894 - Coxey se Weermag, die eerste noemenswaardige Amerikaanse protes optog, arriveer in Washington D.C.
- 1898 - Spaans-Amerikaanse Oorlog: die Slag van Manila Baai - die Verenigde State Vloot verwoes die Spaanse Stille Oseaan vloot
- 1901 - Die Pan-Amerikaanse Exposition word geopen in Buffalo, New York
- 1931 - Die Empire State Gebou open in New York Stad
- 1940 - Die 1940 Somer Olimpiese Spele word gekanseleer.
- 1941 - Orson Welles se Citizen Kane premier in New York Stad
- 1941 - Tweede Wêreldoorlog: Duitsland val Tobruk aan.
- 1948 - Die Demokratiese Republiek van Korea (Noord-Korea) word gestig, met Kim Il Sung as president.
- 1950 - Guam word georganiseer as 'n Verenigde State gemeenskapslid
- 1954 - Taku (stad in Japan) word gestig
- 1956 - Die polio-entstof ontwikkel deur Jonas Salk word beskikbaar gemaak aan die publiek
- 1960 - Benin verkry onafhanklikheid as Dahomey
- 1960 - Francis Gary Powers, in 'n U-2 spioeniervliegtuig, word afgeskiet oor die Sowjet-Unie, begin die U-2 Krisis
- 1967 - Elvis Presley trou met Priscilla Beaulieu
- 1978 - Japan se Naomi Uemura, word die eerste persoon om die Noordpool alleen te bereik
- 1982 - Die 1982 World's Fair open in Knoxville, Tennessee
- 1983 - Edwin El Chapo Rosario wen die WBC wêreld liggewig bokstitel deur Jose Luis Ramirez te verslaan in San Juan, en word Puerto Rico se 14de wêreld-bokskampioen.
- 1994 - Formule 1-renjaer Ayrton Senna sterf gedurende die San Marino Grand Prix
- 2004 - Ciprus, die Tsjeggië, Estland, Hongarye, Letland, Litaue, Malta, Pole, Slowakye, en Slovenië sluit aan by die Europese Unie.
[wysig] Geboortes
- 1218 - Rudolph I van Duitsland, Keiser van die Heilige Romeinse Ryk (d. 1291)
- 1769 – Waarskynlike geboortedatum van Arthur Wellesley, 1ste Hertog van Wellington, Britse generaal en Eerste Minister (d. 1852)
- 1830 - MoDier Jones, aktivis (d. 1930)
- 1852 - Calamity Jane, Wild West ster (d. 1903)
- 1881 - Pierre Teilhard de Chardin (d. 1955)
- 1887 - Alan Gordon Cunningham, Britse generaal
- 1905 - Henry Koster, filmreggiseur (d. 1988)
- 1908 - Giovanni Guareschi, skrywer (d. 1968)
- 1909 - Kate Smith, sangeres (d. 1986)
- 1916 - Glenn Ford, akteur
- 1923 - Shimon Peres, Israeli staatsman
- 1923 - Joseph Heller, Amerikaanse skrywer (d. 1999)
- 1929 - Ralf Dahrendorf, politikus
- 1932 - Meir Kahane, stigter van die Jewish Defense League (d. 1990)
- 1936 - Yves St. Laurent, mode-ontwerper
- 1939 - Judy Collins, sangeres
- 1940 - Elsa Peretti, juweelontwerper
- 1944 - Rita Coolidge, sangeress
- 1946 - John Woo, regisseur, skrywer, akteur
- 1964 - Yvonne van Gennip, Nederlandse spoedskaatser
- 1967 - Tim McGraw, country-musikant
- 1968 - Oliver Bierhoff, sokkerspeler, Nasionale Span van Duitsland
- 1968 - D'Arcy Wretzky, musikant
- 1973 - Oliver Neuville, sokkerspeler, Nasionale Span van Duitsland
- 1975 - Marc-Vivien Foe, sokkerspeler, Kameroen (d. 2003)
[wysig] Sterftes
- 1308 - Albert I van Habsburg, Hertog van Oostenryk (vermoor)
- 1572 - Pous Pius V
- 1714 - Koningin Anne van Groot Brittanje
- 1904 - Antonín Dvorák, komponis, musikant
- 1945 - Joseph Goebbels, Nazi leier
- 1965 - Spike Jones, musiekgroepleier, musikant, komediant
- 1978 - Aram Khachaturian, komponis
- 1994 - Ayrton Senna, driemaligge Formule 1-kampioen
[wysig] Vakansiedae
- Beltane, Lá Bealtaine, Die eerste dag van Somer in moderne Ierland gevier deur die Kelte, en word nou gevier deur die Nieu-Heidense groeperings en anhangers van die Wicca-religie.
- Dag van die Internasionale Solidariteit van Werkers (spesifiek in Kommunistiese lande).
- Mei Dag, Werkersdag, Loyalty Day
- Lei Day – Hawaiï se vakansiedag vir die Lei.
- Romeinse Ryk – slegs-vroue fees ter ere van Bona Dea
- Romeinse Ryk – vierde en laaste dag van die Floralia ter ere van Flora