Litaue
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
|
|||||
Nasionale leuse: Vienybė težydi (Laat eenheid blom) | |||||
Volkslied: Tautiška giesmė (Litaue, land van helde) | |||||
Hoofstad | Vilnius 54°40′N 25°19′E |
||||
Grootste stad | Vilnius | ||||
Amptelike tale | Litaus | ||||
Regering
President
Eersteminister |
Republiek Valdas Adamkus Gediminas Kirkilas |
||||
Onafhanklikheid | Vanaf Keiserlike Rusland 16 Februarie 1918 12 Julie 1920 1940 Vanaf Sowjet Unie 11 Maart 1990 6 September 1991 |
||||
Oppervlakte - Totaal - Water (%) |
65 200 km2 (123ste) |
||||
Bevolking - 2004 skatting - Digtheid |
3 607 899 (125ste) 55,1 / km2 (?ste) |
||||
BBP (KKP) - Totaal - Per capita |
2004 skatting |
||||
Geldeenheid | Litas (LTL ) |
||||
Tydsone - Somertyd |
EET (UTC+2) EEST (UTC+3) |
||||
Internet-TLD | lt | ||||
Skakelkode | +370 |
Litaue is ‘n land tussen Letland in die noorde, Wit-Rusland in die ooste, Pole en Rusland in die suide en die Oossee in die weste. Dit is die grootste en suidelikste van die drie Baltiese lande. Van die drie is dit die enigste oorwegend Rooms-Katolieke land. Litaue se geskiedenis loop ook relatief kort saam met die van beide die ander Baltiese lande. Anders as Letland en Estland was Litaue eens ‘n magtige land, wat selfs tot die Swartsee gestrek het. Die twintigste eeu verloop grotendeels onder Russiese sowjetbewind, waarvan dit op 11 maart 1990 as die eerste Baltiese land ontslae raak. Op 1 Mei 2004 het Litaue by die Europese Unie aangesluit.
‘n Geografise interessantheid van Litaue is die feit dat die middelpunt van Europa binne die Litause grens lê.
Inhoud |
[wysig] Geskiedenis
- Hoofartikel: Geskiedenis van Litaue
[wysig] Politiek
- Hoofartikel: Politiek van Litaue
[wysig] Geografie
- Hoofartikel: Geografie van Litaue
[wysig] Provinsies
- Hoofartikel: Provinsies van Litaue
|
[wysig] Ekonomie
- Hoofartikel: Ekonomie van Litaue
[wysig] Demografie
- Hoofartikel: Demografie van Litaue
[wysig] Kultuur
- Hoofartikel: Kultuur van Litaue
[wysig] Sien ook
Lande in Europa |
---|
Albanië | Andorra | Armenië2 | Azerbeidjan1 | België | Bosnië-Herzegowina | Bulgarye | Kroasië | Ciprus2 | Denemarke | Estland | Finland | Frankryk | Duitsland | Georgië1 | Griekeland | Hongarye | Ysland3 | Ierland | Italië | Letland | Liechtenstein | Litaue | Luxemburg | Macedonië | Malta | Moldawië | Monaco | Montenegro | Nederland | Noorweë | Oostenryk | Pole | Portugal | Roemenië | Rusland1 | San Marino | Serwië | Slowakye | Slowenië | Spanje | Swede | Switserland | Tsjeggië | Turkye1 | Oekraïne | Verenigde Koninkryk | Vatikaanstad | Wit Rusland |
Afhanklikhede: Akrotiri and Dhekelia2 | Faroëreilande | Gibraltar | Guernsey | Jan Mayen | Jersey | Eiland Man | Svalbard |
1. Land deels in Asië. 2. Geografies in Asië , maar gereeld beskou as deel van Europa agv kulturele en historiese oorwegings. 3. Land deels in Noord-Amerika |
|
|
---|---|
België | Bulgarye | Ciprus | Denemarke | Duitsland | Estland | Finland | Frankryk | Griekeland | Hongarye | Ierland | Italië | Letland | Litaue | Luxemburg | Malta | Nederland | Oostenryk | Pole | Portugal | Roemenië | Slowakye | Slowenië | Spanje | Swede | Tsjeggië | Verenigde Koninkryk |