San Marino
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Serenissima Repubblica di San Marino
Die Republiek van San Marino
|
||||||
---|---|---|---|---|---|---|
|
||||||
Leuse Libertas (Latin) "Liberty" |
||||||
Volkslied "Inno Nazionale della Repubblica" |
||||||
Sjabloon:Map caption
|
||||||
Grootskeeps stad | Dogana | |||||
Amptelike tale | Italiaans | |||||
Demon | San Marinese | |||||
Regering | Parlementêre republiek | |||||
- | Captains Regent | Federico Pedini Amati (PSD) Rosa Zafferani (PDSC) |
||||
- | Secretary of State | Fiorenzo Stolfi (PSD) | ||||
Onafhanklikheid | van die Romeinse Ryk | |||||
- | Date | 3 September 301 (tradisioneel) | ||||
Oppervlakte | ||||||
- | Totaal | 61 km² (223rd) 23,5 sq mi |
||||
- | Water (%) | negligible | ||||
Populasie | ||||||
- | July 2007 estimate | 29,615 (212th) | ||||
- | digtheid | 481/km² (20th) 1 225/sq mi |
||||
GDP (PPP) | 2001 estimaat | |||||
- | Totaal | $904 million (195th) | ||||
- | Per kapita | $34,600 (12th) | ||||
MOI (2003) | n/a (unranked) (n/a) | |||||
Valuta | Euro (€) (EUR ) |
|||||
Tydsone | CET (GUT+1) | |||||
- | Summer (DST) | CEST (GUT+2) | ||||
Internet TLD | .sm | |||||
Skakelkode | +378 (0549 van Italy) | |||||
Patron saint | St. Agatha |
San Marino is 'n land in Europa met 'n oppervlakte van 61 vierkante kilometer en 'n bevolking van 29,615 mense. San Marino is ook 'n enklawe en word omsluit deur Italië. San Marino het nie tydens die eenwording van Italië in die 19de eeu by die land aangesluit nie. San Marino is ook een van die oudste republieke in die wêreld en die 5de kleinste land in die wêreld. San Marino is die kleinste republiek in Europa en was van 301 tot 1968 die kleinste republiek in die wêreld. Nauru wat in 1968 onafhanklik geword het is tans die kleinste republiek in die wêreld.
Inhoud |
[wysig] Geskiedenis
[wysig] Klimaat
Die Klimaat is soortgelyk aan die van noord Italië.
[wysig] Geografie
Die land is bergagtig met die hoogste berg (Monte Titano) wat 749 meter hoog is. Daar is geen groot meere nie. San Marino is die derde kleinste land in Europa
[wysig] Ekonomie
Die toerismebedryf genereer die grootste inkomste. Die landbou sektor het kleiner geword en was voor 1945 die primêre ekonomiese aktiwiteit. San Marino voer voedsel, elektrisiteit en die meeste ander basiese benodighede van Italië in. Hoewel, San Marino nie 'n lid van die Europese Unie is nie, maak die land gebruik van die Euro, net soos Italië.
[wysig] Demografie
Uit die bevolking van 29 000 is 28 000 is San Marinese en 1 000 van ander lande (meeste van Italië). Daar is ook 5 000 San Marinese in ander lande in die wêreld.
[wysig] Tale
Italiaans is amptelike taal in San Marino.
[wysig] Godsdiens
Meer as 99 persent van die mense is Rooms-Katolieke, soos Italië.
[wysig] Vervoer
Meeste van die inwoners van San Marino besit 'n motor. Daar was 'n spoorlyn voor 1945 maar dit is nie meer in werking nie. Die spoorlyn is gedurende die Tweede Wêreldoorlog gebombardeer.