Kroasië
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Die Republiek van Kroasië, oftewel Hravatska, is 'n klein land tussen die Mediterreense See en Sentraal-Europa, aan die Adriatiese See geleë. Dit was een van die republieke van die Sosialistiese Federale Republiek van Joegoeslawië, maar is al onafhanklik sedert 1991. Kroasië is 'n kandidaat vir lidmaatskap aan die Europese Unie. Kroasië se hoofstad is Zagreb. Ander stede sluit in: Dubrovnik, Rijeka, Split, Pula, Osijek.
Baie lank gelede was hierdie area deur Illiriese mense bewoon, en hulle is deur Rome regeer. In die sewende eeu ná Christus het Slawiërs na die gebied getrek en daar begin woon. Teen die elfde eeu ná Christus is Kroasië deur Oostenryk-Hongarye regeer tot en met 1918. In 1918 het dit deel van Joegoeslawië geraak, wat weer verower is tydens die Tweede Wêreldoorlog. In 1945 het Kroasië deelgeraak van die nuwe, kommunistiese Joegoeslawië, wat weer in 1991 in duie gestort het. Sedert 1991 is Kroasië 'n onafhanklike land.
[wysig] Eksterne skakels
Lande in Europa |
---|
Albanië | Andorra | Armenië2 | Azerbeidjan1 | België | Bosnië-Herzegowina | Bulgarye | Kroasië | Ciprus2 | Denemarke | Estland | Finland | Frankryk | Duitsland | Georgië1 | Griekeland | Hongarye | Ysland3 | Ierland | Italië | Letland | Liechtenstein | Litaue | Luxemburg | Macedonië | Malta | Moldawië | Monaco | Montenegro | Nederland | Noorweë | Oostenryk | Pole | Portugal | Roemenië | Rusland1 | San Marino | Serwië | Slowakye | Slowenië | Spanje | Swede | Switserland | Tsjeggië | Turkye1 | Oekraïne | Verenigde Koninkryk | Vatikaanstad | Wit Rusland |
Afhanklikhede: Akrotiri and Dhekelia2 | Faroëreilande | Gibraltar | Guernsey | Jan Mayen | Jersey | Eiland Man | Svalbard |
1. Land deels in Asië. 2. Geografies in Asië , maar gereeld beskou as deel van Europa agv kulturele en historiese oorwegings. 3. Land deels in Noord-Amerika |