Oostenryk-Hongarye
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Oostenryk-Hongarye, oftewel die Oostenryks-Hongaarse Koninkryk, was 'n staat in Sentraal-Europa vanaf 1867 tot 1918. Dit het bestaan uit Oostenryk en Hongarye en is deur slegs een monarg regeer.
Die volle naam vir die koninkryk was "Die Koninkryke en Lande Verteenwoordig in die Ryksraad en die Lande van die Kroon van St. Stefanus".