vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
6 Mei is die 126ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (127ste in skrikkeljare). Daar volg nog 239 dae in die jaar.
- 1527 - Spaanse en Duitse troepe plunder Rome; sommige beskou dit as die einde van die Renaissance.
- 1682 - Louis XIV van Frankryk verskuif sy hof na Versailles.
- 1835 - James Gordon Bennett publiseer die eerste uitgawe van die New York Herald.
- 1861 - Amerikaanse Burgeroorlog: Arkansas breek weg van die Unie.
- 1877 - Hoof Crazy Horse van die Oglala Sioux gee oor aan die Verenigde State troepe in Nebraska toe hy besef dat sy mense swak is as gevolg van koue en honger.
- 1910 - George V word koning van die Verenigde Koninkryk na die dood van sy vader, Edward VII.
- 1889 - Die Eiffeltoring word amptelik aan die publiek oopgestel tydens die Universele Ekspo in Parys.
- 1937 - Hindenburg ongeluk: Die Duitse zeppelin Hindenburg slaan aan die brand en word verwoes binne ’n minuut terwyl dit probeer dok by Lakehurst, New Jersey. 36 mense sterf.
- 1942 - Tweede Wêreldoorlog: Die laaste Amerikaanse magte in die Filippyne gee oor aan die Japanese.
- 1954 - Roger Bannister word die eerste persoon wat die myl in minder as vier minute hardloop.
- 1994 - Elizabeth II van die Verenigde Koninkryk en Franse President Francois Mitterrand open die Engelse Kanaal tonnel.
- 2007 - Naspers stel sy nuwe Sondagkoerant Sondag bekend.
[wysig] Geboortes
- 1501 - Pous Marcellus II (d. 1555)
- 1574 - Pous Innocent X (d. 1655)
- 1758 - Maximilian Robespierre, oproermaker (d. 1794)
- 1856 - Sigmund Freud, sielkundige, (d. 1939)
- 1856 - Robert Peary, ontdekkingsreisiger (d. 1920)
- 1861 - Rabindranath Tagore, outeur (d. 1941)
- 1868 - Tsaar Nicholas II van Rusland (d. 1918)
- 1868 - Gaston Leroux, skrywer (d. 1927)
- 1871 - Christian Morgenstern, outeur (d. 1914)
- 1880 - Ernst Ludwig Kirchner, skilder (d. 1938)
- 1882 - Crown Prince Wilhelm van Duitsland, opvolger van Keiser Wilhelm II (d. 1951)
- 1895 - Rudolph Valentino, akteur (d. 1926)
- 1902 - Max Ophüls, filmregisseur (d. 1957)
- 1915 - Orson Welles, filmregisseur (d. 1985)
- 1915 - Dieodore H. White, skrywer (d. 1986)
- 1920 - Ross Hunter, filmregisseur (d. 1996)
- 1920 - Kamisese Mara, eerste Eerste Minister van Fiji (d. 2004)
- 1921 - Erich Fried, outeur (d. 1988)
- 1937 - Rubin 'Hurricane' Carter, bokser
- 1945 - Bob Seger, rock musikant
- 1945 - Jimmie Dale Gilmore, musikant
- 1947 - Martha Nussbaum, filosoof
- 1953 - Tony Blair, Eerste Minister van die Verenigde Koninkryk
- 1961 - George Clooney, akteur
[wysig] Sterftes
[wysig] Vakansies, vierings, en waarmeningsdae