1876
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
[wysig] Gebeure
- 15 Januarie - Die eerste Afrikaanse nuusblad, Di Patriot, verskyn in die Paarl (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
- 30 Mei - Die Ottomaanse sultan Abd-ul-Aziz word uit die weg geruim en opgevolg deur sy neef Murat V.
- Henry James Amerikaanse skrywer en literê kritikus verhuis permanent na Engeland.
[wysig] Geboortes
- 9 Oktober - Sol Plaatje, Suid-Afrikaanse taalkenner, skrywer, joernalis en politikus († 19 Junie 1932)
[wysig] Sterftes
Dae | Eeue | Geskiedenis
18de eeu | 19de eeu | 20ste eeu |
1873 | 1874 | 1875 | 1876 | 1877 | 1878 | 1879 |