1890
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
[wysig] Gebeure
- 18 Desember - Frederick Lugard okkupeer Uganda names die Britse Oos Afrika Kompanjie.
- 29 Desember - Die Verenigde State Leër vermoor meer as 400 lede van die Groot Siouxnasie by die Wounded Knee Slagting.
- Henry James publiseer sy roman The Tragic Muse.
[wysig] Geboortes
- 6 Desember - Dion Fortune, Okkultis
[wysig] Sterftes
- 29 Julie - Vincent van Gogh, Nederlandse skilder.
Dae | Eeue | Geskiedenis
18de eeu | 19de eeu | 20ste eeu |
1887 | 1888 | 1889 | 1890 | 1891 | 1892 | 1893 |