1949
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
1949 |
◄ | 19de eeu | ◄ 20ste eeu ► | 21ste eeu | ► ◄ ◄ | ◄ | 1944 | 1945 | 1946 | 1947 | 1948 | ◄ 1949 ► | 1950 | 1951 | 1952 | 1953 | 1954 | ► | ► ► |
[wysig] Gebeure
- Suid-Afrika - Verbod op gemengde huwelikswette. Afsonderlike toue by poskantore vir blankes en nie-blankes. Die Suid-Afrikaanse Pond word gedevalueer.
- 1 April - Newfoundland word verenig met Kanada.
- 4 April - Die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie NAVO vorm.
- 7 Oktober - Stigting van die Duitse Demokratiese Republiek
- 16 Desember - Die Voortrekkermonument op Monumentkoppie (Pretoria) word ingewy.
- 27 Desember - Koningin Juliana van Nederland staan soewereiniteit aan Indonesië toe.
[wysig] Geboortes
- 27 Januarie – Fanie Olivier, digter van Suid-Afrika
- 22 Junie – Meryl Streep, akteur
[wysig] Sterftes
- 29 Oktober George Ivanovitch Gurdjieff