2 Oktober
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 313 - 1ste Lateraanse sinode.
- 1958 - Guinee ontvang onafhanklikheid van Frankryk
- 1990 - Die Duitse Demokratiese Republiek (DDR) wat sedert 7 Oktober 1949 op die grondgebied van die voormalige Sowjet-besettingsone in Oos-Duitsland en die Sowjet-sektor van (Oos-) Berlyn bestaan het, kom tot 'n einde.
[wysig] Geboortes
2 Oktober
- 1867 - Majoor James Stevenson-Hamilton in Skotland. Teen sy aftrede is sy droom van die stigting van die Nasionale Krugerwildtuin in Suid-Afrika bewaarheid.
- 1869 - Mahatma Gandhi, charismatiese Indiese massa-bewegingsleier, wat die saak van Brits-koloniale Indië onder die wêreld se aandag gebring het.
[wysig] Sterftes
[wysig] Vakansies, vierings, en waarmeningsdae
09-30 | 10-01 | 10-02 | 10-03 | 10-04 |