Galicies
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Galicies (Galego in Galies, Gallego in Spaans) is 'n taal wat in die Spaanse outonome gemeenskap Galicië, in die mees noordwestelike deel van Spanje, ten noorde van Portugal gepraat word.
Die taal word deur baie mense as 'n dialek van Portugees beskou. Wat taal betref is die onderskeid maar klein, maar die ortografie (spelling) is verskillend.
Die Spaanse staat erken Galicies as een van die vier amptelike tale (saam met Kastiliaans, Katalaans en Baskies).
Italiese tale | ||
---|---|---|
Italiese groep: | Oskies | Umbries | Faliskies | Latyn | |
Romaanse tale | ||
Iberoromaans: | Asturies | Galicies | Katalaans | Portugees | Spaans | |
Galloromaans: | Langues d'oil: Frans | Gallo | | Lorreins | | Normandies (Auregnais | Guernésiais | Jèrriais | Sercquiais) Pikardies | Champenois | Wallonies | Anglo-Normandies Oksitaans: Aranees | Auvergnat | Gaskons | Languedokies | Limousin | Provensaals Frankoprovensaals |
|
Retoromaans: | Romansch | Ladinies | Friulaans | |
Italoromaans: | Dalmaties | Italiaans | Napolitaans | |
Suid-Romaans: | Korsikaans Sardies (Campidanies, Galluraans, Logudories, Sassaries) | |
Balkanromaans: | Aroemeens | Istro-Roemaans | Meglenoroemaans | Roemeens | |
Romaanse Kunstale: |
Interlingua | Interlingue | Lingua Franca Nova |