Pikardies
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Pikardies is 'n Romaanse taal, wat nou verwant is aan Frans. Pikardies is die omgangstaal van Picardie, Nord-Pas-de-Calais, Artois, die Franstalige gebiede van Frans-Vlaandere en die weste van Wallonië (België).
Gerwoonlik verwys net die bewoners van Picardie na die taal as Pikardies, terwyl dit in Vlaandere en Artois chti of chtimi en in die gebied van Valenciennes Rouchi genoem word. Die dialekte is onderling goed verstaanbaar.
[wysig] Status
Die Frantalige Gemeenskap van België het Pikardies in 1990, net soos Waals, Lotaringies, Champenois en Francique, amptelik as 'n streektaal erken. Daarenteen het Pikardies in Frankryk geen amptelike status nie.
Italiese tale | ||
---|---|---|
Italiese groep: | Oskies | Umbries | Faliskies | Latyn | |
Romaanse tale | ||
Iberoromaans: | Asturies | Galicies | Katalaans | Portugees | Spaans | |
Galloromaans: | Langues d'oil: Frans | Gallo | | Lorreins | | Normandies (Auregnais | Guernésiais | Jèrriais | Sercquiais) Pikardies | Champenois | Wallonies | Anglo-Normandies Oksitaans: Aranees | Auvergnat | Gaskons | Languedokies | Limousin | Provensaals Frankoprovensaals |
|
Retoromaans: | Romansch | Ladinies | Friulaans | |
Italoromaans: | Dalmaties | Italiaans | Napolitaans | |
Suid-Romaans: | Korsikaans Sardies (Campidanies, Galluraans, Logudories, Sassaries) | |
Balkanromaans: | Aroemeens | Istro-Roemaans | Meglenoroemaans | Roemeens | |
Romaanse Kunstale: |
Interlingua | Interlingue | Lingua Franca Nova |