See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Demokratiese Republiek van die Kongo - Wikipedia

Demokratiese Republiek van die Kongo

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.


République Démocratique du Congo
Repubuliki ya Kongo Demokratiki
Jamhuri ya Kidemokrasia ya Kongo
Wapen van {{{algemene_naam}}}
Vlag Wapen
Nasionale leuse: Demokrasie - Reg - Eenheid
Frans: Démocratie - Justice - Unité
Volkslied: Debout Congolais
Ligging van
Hoofstad Kinshasa
4°24′S 15°24′E
Grootste stad Kinshasa
Amptelike tale Frans (Lingala, Kikongo, Swahili, Tshiluba is nasionale tale)
Regering oorgangs
Joseph Kabila
Onafhanklikheid
Onafhanklikheid
- Datum
Van België
30 Junie, 1960
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
1 E12 2 345 410 km2  (12th)
Bevolking
 - 2004 skatting
 - Digtheid
 
58 317 930 (23ste)
24 / km2 (182)
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2003 skatting

35,798 ¹ (77)
673(162ste)

Geldeenheid Kongolese frank (CDF)
Tydsone
 - Somertyd
CET, EET (UTC+1 to +2)
nie gebruik nie (UTC+1 to +2)
Internet-TLD .cd
Skakelkode +243
¹ Skatting gegrond op regressie; ander PPP syfers word ekstrapoleer vanaf die jongste Internasionale Vergelykende Program maattafskattings.


Die Demokratiese Republiek van die Kongo is 'n staat in sentrale Afrika en die derde grootste land in die kontinent. Dit grens aan die Republiek van Sentrale Afrika en Soedan aan die noorde, Uganda, Rwanda, Burundi, en Tanzanië aan die ooste, Zambië en Angola aan die suide, en die Republiek van die Kongo aan die weste. Die land het toegang tot die see deur 'n nou 40 km strook, langs die Kongorivier tot in die Golf van Guinea. Die naam "Kongo", wat jagter beteken, is afkomstig van die Bakongo stam wat naby die Kongorivier kom woon het.

[wysig] Ekonomie

Anders as in die meeste ontwikkelende Afrikalande is landbou nie die belangrikste ekonomiese basis van die land nie, maar die mynbou. Die Demokratiese Republiek van Kongo is die vernaamste verskaffer van nywerheidsdiamante op die wêreldmark en voer daarnaas ook groot hoeveelhede kobalt, koper, goud, silwer, tin, sink, mangaan, kadmium, germanium en ru-olie uit. Korrupsie en burgeroorloë het 'n ernstige nadelige uitwerking op die ekonomiese vooruitgang van die land, ondanks sy groot natuurlike hulpbronne.

Kaart van die Demokratiese Republiek van die Kongo
Kaart van die Demokratiese Republiek van die Kongo


 
Lande in Afrika

Algerië | Angola | Benin | Botswana | Burkina Faso | Burundi | Comore-eilande | Demokratiese Republiek van die Kongo | Djiboeti | Egipte | Ekwatoriaal-Guinee | Eritrea | Ethiopië | Gaboen | Gambië | Ghana | Guinee | Guinee-Bissau | Ivoorkus | Kaap Verde | Kameroen | Kenia | Lesotho | Liberië | Libië | Madagaskar | Malawi | Mali | Mauritanië | Mauritius | Marokko | Mosambiek | Namibië | Niger | Nigerië | Republiek van die Kongo | Rwanda | São Tomé en Principe | Senegal | Sentraal-Afrikaanse Republiek | Seychelle | Sierra Leone | Soedan | Somalië | Suid-Afrika | Swaziland | Tanzanië | Togo | Tsjad | Tunisië | Uganda | Wes-Sahara | Zambië | Zimbabwe

Afhanklike gebiede: Brits: Britse Indiese Oseaan Gebied - Sint Helena en afhanklikhede| Portugees: Madeiraeilande |

Spaans: Kanariese-eilande - Ceuta en Melilla | Frans: Mayotte - Réunion


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -